Search form

Jesaja 54:4

4Jy moenie bang wees nie,

jy moenie dink jy beteken niks nie.

Jy moenie skaam wees nie,

want niemand sal jou weer verneder nie.

Jy sal die tyd vergeet

toe jy ’n jongmeisie was

en toe jy ’n weduwee was,

toe ander mense jou gespot het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index