Search form

Jesaja 54:6

6Jerusalem, jou God sê:

“Jy was soos ’n vrou,

haar man wou haar nie meer hê nie.

Toe Ek jou geroep het,

was jy soos ’n vrou met wie ’n man getrou het

toe hy nog jonk was,

maar later het hy haar weggejaag.

Jy was baie hartseer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index