Search form

Jesaja 54:8

8Ek het kwaad geword

en Ek wou jou ’n kort tydjie nie sien nie,

maar Ek sal weer jammer wees vir jou

en Ek sal altyd lief wees vir jou.”

Dit sê die Here wat jou vrymaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index