Search form

Jesaja 55:3

3Luister en kom na My toe,

luister sodat julle kan lewe.

Ja, Ek wil ’n verbond maak met julle,

’n verbond wat vir altyd sal wees.

Ek wil aanhou lief wees vir julle

soos Ek lief was vir Dawid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index