Search form

Jesaja 55:5

5En kyk, julle sal ’n volk roep

wat julle nie ken nie,

’n volk wat julle nie ken nie,

sal na julle toe hardloop.

Want Ek is julle God die Here,

die Heilige God van Israel,

en Ek gee weer eer vir julle.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index