Search form

Jesaja 56:4

4want die Here sê:

‘Die mense wat ontman is, moet aanhou

om my Sabbatdag te vier

en om te doen wat Ek wil hê.

Hulle moet aanhou lewe soos Ek gesê het

toe Ek met die Israeliete ’n verbond gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index