Search form

Jesaja 57:14

Ek sal hulle gesond maak

14Die Here sê:

“Julle moet ’n pad bou,

julle moet ’n pad bou,

julle moet ’n pad maak vir my volk,

en julle moet alles wegvat

wat in hulle pad is wat hulle keer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index