Search form

Jesaja 57:8

8Julle het beelde

agter die deure in julle huise gesit.

Julle het weggegaan van My

en julle het ander gode gedien.

Julle is soos ’n slegte vrou

wat haar klere uittrek

en by ’n ander man in die bed klim,

en dit is vir haar lekker

om na sy kaal liggaam te kyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index