Search form

Jesaja 59:19

19Al die mense,

van die weste tot die ooste,

sal bang word

wanneer hulle die Naam van die Here hoor,

want hulle sal weet Hy is die Koning.

Hy sal kom soos ’n vol rivier

en soos ’n stormwind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index