Search form

Jesaja 6:13

13Die vyande sal alles afbrand

wat oorbly in die land,

ook as daar net een tiende oor is.

Maar wanneer ’n mens ’n eikeboom

of ’n terpentynboom afkap,

dan bly staan daar ’n stuk van die boom

se stam in die grond.

So sal die gewyde volk ook oorbly.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index