Search form

Jesaja 6:2

2Bokant Hom het serafs gestaan. Elke seraf het ses vlerke gehad. Met twee vlerke het hy sy gesig toegemaak, met twee vlerke het hy sy voete toegemaak, en met twee vlerke het hy gevlieg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index