Search form

Jesaja 6:8

8Toe hoor ek die Here praat. Hy het gevra:

“Vir wie sal Ek stuur?

Wie sal vir Ons ’n boodskap bring

na die mense van Juda toe?”

Ek het gesê: “Hier is ek, stuur my.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index