Search form

Jesaja 60:22

22’n Paar mense sal wees

soos 1 000 mense,

die swakste mense sal wees

soos ’n sterk volk.

Ek sal dit gou laat gebeur

wanneer Ek so besluit,

Ek is die Here.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index