Search form

Jesaja 61:10

10Die Here het my baie bly gemaak,

my God het my laat juig.

Hy het my gered en gesê

ek mag weer aan Hom behoort.

Hy het vir my fees-klere aangetrek,

ek is soos ’n bruidegom

wat ’n kroon dra soos ’n priester,

ek is soos ’n bruid

wat haar juwele aansit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index