Search form

Jesaja 61:11

11Daar kom nuwe bome uit die aarde,

daar groei nuwe plante in ’n tuin,

so sal die Here alles laat groei

wat reg is.

Ja, Hy sal al hierdie dinge doen.

Al die volke sal hoor

hoe prys sy mense Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index