Search form

Jesaja 61:8

8Die Here sê: “Ek, die Here,

is lief vir wat reg is,

maar Ek haat mense

wat ander mense se goed steel

en wat nie reg doen aan hulle nie.

Ek sal alles vir my volk gee

wat Ek vir hulle belowe het,

Ek sal ’n verbond met hulle maak,

’n verbond wat altyd sal aanhou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index