Search form

Jesaja 62:10

Stad waarin mense wil woon

10Julle moet kom,

julle moet deur die poorte kom,

julle moet ’n pad maak vir die volk.

Julle moet die pad bou

en die klippe uit die pad gooi,

julle moet ’n vlag opsteek

sodat die volke dit kan sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index