Search form

Jesaja 62:2

2Die volke en hulle konings sal sien

jy is soos Ek wil hê jy moet wees

en jy is ’n sterk stad.

Hulle sal vir jou ’n nuwe naam gee,

die Here het self daardie naam gekies.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index