Search form

Jesaja 62:5

5Soos ’n jongman met ’n meisie trou,

so sal jou mense sê

jy behoort aan hulle.

Soos ’n bruidegom bly is oor sy bruid,

so sal jou God bly wees oor jou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index