Search form

Jesaja 64:2

2U moet kom soos ’n vuur

wat hout aan die brand steek,

’n vuur wat water laat kook.

Dan sal u vyande u Naam ken

en die volke sal voor U bewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index