Search form

Jesaja 65:17

’n Nuwe hemel en ’n nuwe aarde

17“Ek sal nou ’n nuwe hemel

en ’n nuwe aarde maak.

Niemand sal weer dink

aan hierdie hemel en aarde

wat nou hier is nie,

niemand sal dit onthou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index