Search form

Jesaja 65:20

20Kinders sal nie jonk sterf nie,

almal sal oud word.

As iemand sterf

wanneer hy 100 jaar is,

dan sal mense sê hy was jonk.

Maar as ’n sondaar 100 jaar oud word,

dan sal dit die hele 100 jaar

sleg gaan met hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index