5maar hulle sê:
‘Moenie naby ons kom nie,
moenie aan ons raak nie,
want ons is gewyd.’
Hierdie mense is soos rook
in my neus,
soos ’n vuur wat die hele dag
aanhou brand.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.