9Ek sal vir Jakob, vir Juda,
’n nageslag gee wat my berg kan kry.
Die berg sal behoort aan die mense
wat Ek gekies het en wat My dien,
hulle sal daar woon.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.