Search form

Jesaja 66:1

Julle was nie gehoorsaam nie

1Die Here sê:

“Wanneer Ek in die hemel

op my troon sit,

dan is my voete op die aarde.

Dink julle dat julle vir My ’n huis kan bou

waar Ek kan woon?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index