Search form

Jesaja 66:12

12Ja, die Here sê: “Ek sal kom,

Ek sal dit goed laat gaan

en al die duur en mooi dinge

van die volke vir Jerusalem gee.

Dit sal soos ’n vol rivier na die stad kom.

Jerusalem sal vir julle wees

soos ’n ma wat haar kinders laat drink

en hulle dra

en hulle op haar skoot laat sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index