Search form

Jesaja 66:19

Julle nageslag en julle naam sal altyd voor My wees

19“Ek sal ’n teken vir hulle gee, en Ek sal party van hulle wat oorgebly het, stuur na die volke wat ver is en wat nog nie gehoor het van My nie, die volke wat nie weet dat Ek God is nie. Hulle sal vir die mense van die lande Tarsis en Pul vertel dat Ek God is, ook vir die mense van Lud wat so goed met ’n pyl en boog kan skiet, en ook vir die mense van Tubal en Griekeland.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index