Search form

Jesaja 7:2

2Agas, die koning van die nageslag van Dawid, het gehoor dat die Arameërs klaar in die land Efraim is. Agas en sy mense het baie bang geword. Hulle het gebewe soos bome in die bos bewe wanneer die wind waai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index