Search form

Jesaja 7:3

3Die Here het vir Jesaja gesê: “Jy en jou seun Sear-Jasub moet na koning Agas toe gaan. Hy is by die end van die watersloot wat uit die boonste dam kom. Dit is langs die pad na die plek waar die mense die wol was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index