Search form

Jesaja 7:8

8“Hoekom? Want Resin is nie belangrik nie. Resin is net die hoof van Damaskus, en Damaskus is die hoofstad van Aram. Jerusalem is nie die hoofstad van Aram nie.

“Oor 65 jaar sal die mense van Efraim nie meer lewe nie, hulle sal nie meer ’n volk wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index