Search form

Jesaja 7:9

9Peka is ook nie belangrik nie. Hy is nie ’n koning van die nageslag van Dawid nie. Hy is net die hoof van Samaria, en Samaria is die hoofstad van Efraim, Jerusalem is nie die hoofstad van Efraim nie. Maar, Agas, as julle nie aanhou glo nie, dan sal julle nie aanhou lewe nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index