Search form

Jesaja 9:17

17Ja, hulle sonde was soos ’n vuur wat brand.

Dit het die dorings en bossies verbrand,

dit het die plante in die bos aan die brand gesteek.

Die rook het in die lug opgegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index