Search form

Jesaja 9:2

2Here, U het die mense baie meer laat word

en U het hulle baie bly gemaak.

Hulle is voor U so bly

soos in die tyd wanneer hulle die koring afsny.

Hulle juig soos wanneer hulle gewen het in ’n oorlog

en wanneer hulle die vyande se goed vir hulleself vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index