Search form

Jesaja 9:5

5Ja, ’n kind is vir ons gebore,

die Here het vir ons ’n seun gegee,

en die kind sal koning word.

Hulle sal hom noem:

Die man wat wonderlike planne kan maak,

Die man wat oorlog kan maak soos God,

Die man wat altyd vader is,

Die koning van vrede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index