Search form

Jakobus 1:1

Jakobus groet die mense wat sy brief lees

1Ek, Jakobus, is ’n dienaar van God en die Here Jesus Christus. Ek skryf hierdie brief vir die twaalf stamme van Israel wat oral in die hele wêreld woon. Ek groet julle!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index