Search form

Jakobus 2:11

11Want God het gesê: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie.”

Hy het ook gesê: “Jy mag nie iemand doodmaak nie.”

As jy nie egbreuk pleeg nie, maar jy maak iemand dood, dan doen jy nie wat die wette sê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index