Search form

Jakobus 2:18

18Maar iemand sal miskien sê: “Een persoon glo in God en ’n ander persoon doen wat God wil hê.”

Maar ek sê nee, dit is verkeerd. Wys vir my hoe jy kan glo en nie doen wat God sê nie, dan wys ek vir jou dat ek glo omdat ek doen wat God sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index