Search form

Jakobus 2:23

23So het ook gebeur wat in die Ou Testament geskryf is: “Abraham het God geglo, en God het hom vrygespreek.”

Daarom het God gesê Abraham is sy vriend.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index