Search form

Jakobus 2:8

8Die hemelse Koning sê in sy wette in die Ou Testament: “Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.”

As julle dit doen, dan het julle ’n goeie ding gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index