Search form

Jakobus 2:9

9Maar as julle dink een persoon is belangriker as ’n ander persoon, dan doen julle sonde, en die wette wys dan dat julle nie gehoorsaam is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index