Search form

Jakobus 3:17

17Nee, die wysheid wat God gee, is rein. Daardie wysheid maak vrede tussen mense, dit is vriendelik en dit luister na die dinge wat ander mense vra. Wysheid is goed vir mense, dit is soos ’n boom wat goeie vrugte dra. Wysheid dink nie dat een mens belangriker is as ’n ander mens nie, dit is nie skynheilig nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index