Search form

Jakobus 3:2

2Ons almal doen baie maal iets wat verkeerd is. As iemand nooit iets verkeerd sê nie, dan lewe so ’n mens soos God wil hê. Dan kan hy ook sy hele lewe bestuur soos ’n mens ’n perd stuur met ’n stang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index