Search form

Jakobus 3:6

6Die tong is soos ’n vuur wat brand. Die tong is een van die dele van die liggaam, maar dit is ook soos ’n hele wêreld vol verkeerde dinge. Dit maak die hele liggaam vuil. Dit steek ’n mens se hele lewe aan die brand, van die begin tot die einde, en die tong se vuur kom reguit van die hel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index