Search form

Jakobus 4:13

Moenie spog nie

13Julle sê: “Ons sal vandag of môre na ’n stad gaan. Dan sal ons ’n jaar lank daar bly en ons sal goed koop en verkoop, ons sal meer geld kry as wat ons gehad het.”

Maar julle moet luister na wat ek nou sê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index