Search form

Jakobus 4:4

4Julle is slegte en sondige mense. Julle weet baie goed dat wanneer iemand ’n vriend is van die mense van die wêreld, dan is hy ’n vyand van God. Die mens wat graag ’n vriend wil wees van die mense van die wêreld, wys dat hy ’n vyand van God is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index