Search form

Jakobus 4:6

6Maar God gee vir ’n mens nog meer genade. Daarom sê God in die Ou Testament:

Wanneer mense dink dat hulle

vir ander mense kan spot,

dan spot God vir húlle.

Wanneer mense weet dat hulle

nie hulleself kan help nie,

dan is God goed vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index