Search form

Jakobus 5:1

Jakobus waarsku ryk mense wat ander mense verdruk

1Ryk mense, julle moet luister, julle moet huil en skree oor die slegte dinge wat met julle sal gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index