Search form

Jakobus 5:7

Julle moet geduldig wees

7Vriende, julle moet geduldig wag totdat die Here kom. Julle weet dat ’n boer geduldig wag om al die koring op die land af te sny. Hy moet geduldig wag totdat die vroeë reën en die laat reën geval het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index