Search form

Jeremia 1:13

Jeremia sien in die noorde ’n pot wat oorkook

13Die Here het ’n tweede maal met my gepraat en gevra: “Wat sien jy?” en ek het gesê: “Ek sien in die noorde ’n pot wat kook, dit kook oor hiernatoe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index