Search form

Jeremia 1:18

18Wat Ek sal doen, is dit: Ek maak jou vandag sterk, so sterk soos ’n stad wat sterk mure het, soos ’n ysterpilaar en ’n muur van brons. Jy sal sterk wees teen die hele land, teen die konings, teen die amptenare en priesters van Juda, en teen al die belangrike mense in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index